Liefde Uit Die Oude Doos
- Koos Kombuis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/5847231
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
(Pick Randomly)
Dm Am Dm Am C G E 2x
Verse 1
Dm Am
Ek wil lewe in jou skaduwee
Dm Am
Ek wil jou blik oor alles voel
C G
Elke oggend as die son opkom
E
Oor my bed en kas en stoel.
Dm Am
ek wil weet net wie en wat jy is
Dm Am
ek wil jou fynmaal op die wal
C G
ek wil jou rook soos goeie kruie
E
uit die diepste diepste dal
G Bm
ek wil jou dophou as jy luister
Em
na die woorde van matrose
C
ek wil saamgaan op jou strooptog
G
ek wil deel in jou sigose
Chorus
D Em
kuns is edel, kuns is boos kuns is nogtans skadeloos
C G
kind van sonde kind van troos kind van liefde uit die oude doos
Instr
G D C
G D Bm C
G D C
G D Em
Verse 2
Dm Am
Ek het ‘n suster net soos jy.
Dm Am
Sy dwaal rond in ou, ou gange
C G
tussen prente en portrette,
E
en wardrobes van verlange
Dm Am
Die hemel was in LSD.
Dm Am
Die hel ook as jy my vra
C G
Die paragrawe wat jy brei,
E
is ‘n trui vir Mamma Afrika
G Bm
Ek wil jou rondwys in my hart,
Em
maar jy mag dit nie onthou nie
C
Die knoppie is op pause,
G
maar my boude is nie blou nie
Chorus
D Em
kuns is edel, kuns is boos kuns is nogtans skadeloos
C G
kind van sonde kind van troos kind van liefde uit die oude doos
Verse 3
Dm Am
Dis 'n bitterbessie dagbreek,
Dm Am
dis 'n uitroep komma-punt
C G E
Mabalel is huistoe, want sy mis haar eie kind
G Bm Em
Ek wens ek kon jou teken met 'n koukie of 'n kwas
C G
Ek wens ek kon onthou hoekom ek so bewerig was
G Bm
Ek wens ek kon jou oopskryf, met my balpunt pen behaag
C G
Ek wens ons kon saam wakker word in 'n youth hostel in Praag
D Em
God is edel, God is boos, God is nogtans skadeloos
C G
Kind van sonde, kind van troos, kind van Liefde uit die Oudedoos
G D C
liefde uit die oude doos
G D Bm C
liefde uit die oude, oude doos
G D C
liefde uit die oude doos
G D Em
Liefde uit die oude doos











