Bicycle Sonder N Slot
- Koos Kombuis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/4481601
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
D Fm# G D
Karin onthou jy ons kuiers met koeldrank
Fm# A A7
Alleen in die kaia van jeugtyd se groen
D Fm# G D
Onthou jy die dae van skoolbank en kerse
Fm# G D
Die nagte met honde en goed om te doen
Refrein:
D Fm# G D
Ek bring vir jou blomme ek gee jou genot
Fm# A A7
Ek leen jou my bicycle sonder `n slot
D Fm# G D
Ek weet dit is laat en jou ma-hulle slaap
Fm# G A D
Maar ek moes net vir jou s�, ek het jou lief, lief soos die Kaap
D Fm# G D
Saam het ons bulte geklim in die somer
Fm# A A7
en fietsgery al op die soom van `n droom
D Fm# G D
Wat is jy as jy groot is, is die lewe net stroomop
Fm# G D
Al ons vrae het gewapper soos vli�ers aan `n boom
D Fm# G D
Karin verstaan jy dat jare soos wyn
Fm# A A7
Kan oud word in kanne vol vriendskap en son
D Fm# G D
Weet jy dat net kinders liewe Jesus kan lief h�
Fm# G D
Maar dat kinders die w�reld al meer gaan verstom











