Skimme
- Koos Du Plessis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/465257
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
A
Verse 1
A D
Daar's skimme op donker balkonne
E A E
met leë, oop koffers wat wag
A D
Daar's skimme op skemer perronne
E A E
wat wag op 'n trein na die dag
Chorus
A D
Weerlose, weerlose mense
Bm E
op reis van perron na perron
A D
In 'n middernagland sonder grense of tyd
A E A D
en 'n ewigheid ver van die son, van die son
A E A E
en 'n ewigheid ver van die son
Verse 2
A D
Daar's skimme, gewikkel in jasse
E A E
verskans teen die winde van ys
A D
Daar's skimme met kiste soos tasse
E A E
vol drome gepak vir die reis
Chorus
A D
Weerlose, weerlose mense
Bm E
op reis van perron na perron
A D
In 'n middernagland sonder grense of tyd
A E A D
en 'n ewigheid ver van die son, van die son
A E A E
en 'n ewigheid ver van die son











