As Jy My Kon Volg
- Koos Du Plessis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/354992
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Vers 1
C
As jy my kon volg
G7 C
op die vleuels van die wind
G7
Na wêrelde oorkant die maan
Dm G7 C Am
sou jy my spoor in die melkweg vind
D7 G7
My tent tussen die sterre sien staan
C
Want ek is nog jonk
G7 C
en die wêreld is oud
G7
Sy skadu val ver deur die ruim
Dm G7
Neem nou my hand
C Am
want die nag word koud
D7 G7
en waarom sal ons nog versuim?
Vers 2
C
As jy my kon liefhê
G7 C
tot alles vergaan
En nooit, ooit
G7
die skeiding sou vrees
Dm G7
Sou ons die lewe
C Am
kon leer verstaan
D7 G7
'n Oomblik gelukkig kon wees
C
Want ons is nog jonk
G7 C
en die wereld is oud
G7
en voor ons het almal gefaal
Dm G7
neem nou my hand
C Am
want die nag word koud...
G7 C
dis nou dalk die heel laaste maal











