Skielik Is Jy Vry
- Koos Du Plessis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/293348
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
| D | % | % | % |
Verse 1
D A
As niemand van jou hoor nie
D
As niemand van jou weet nie
G A
Kan jy tog niks verloor nie
D
Kan niemand jou vergeet nie
Verse 2
A
As niemand jou bemin nie
D
As niemand jou ooit raak nie
G A
Kan niemand trou versin nie
D
Kan niemand jou versaak nie
Chorus
G D
Dis tog so eenvoudig, dis jy aaleenlik jy
A D
En die groter sorge, gaan vanself verby
G D
Niks om te verhaal nie, net die vrede bly
A D
Niks om te betaal nie, en skielik is jy vry
Verse 3
D A
As niemand op jou leun nie
D
En niks van niemand vra nie
G A
Hoef niemand jou te steun nie
D
Hoef niemand jou te dra nie
Chorus
G D
Dis tog so eenvoudig, dis jy aaleenlik jy
A D
En die groter sorge, gaan vanself verby
G D
Niks om te verhaal nie, net die vrede bly
A D
Niks om te betaal nie, en skielik is jy vry
Outro
| D | % | % | % |











