Skadus Teen Die Muur
- Koos Du Plessis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/9130671
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C G C G
Verse 1
C
Die donker kom van buite
F
En syfer deur die ruite
C F C
En ek gooi nog 'n paar kole op die vuur
F
En die tafel en die laaikas
C F
En alles wat eers vas was
G C
Versmelt tot blote skadu's teen die muur
Chorus
C
Ons drome van gister
F
Word somber en sinister
Dm C G
Want kyk alles het 'n vasgestelde uur
C
Ons beplan toringblokke
F
Maar die slopers is betrokke
Dm G C
En ons drome is bloot skadu's teen die muur
Verse 2
C
Met orrelbegeleiding
F
Kom die voorspel tot die skeiding
Dm G C G
Maar dis alles reg, die liefde is 'n vuur
C
En van die vurige hofmaak
Dm F
Hoor ons later in die hofsaak
Dm G C
Want die liefde is 'n skadu teen die muur
Chorus
C
In swart of wit getooi
F
In 'n stoet of in konvooi
Dm G C G
Wonder elkeen hoelank alles nog sal duur
C
En leef holderstebolder
F
Want die kis wag op die solder
Dm G C
En die lewe is 'n skadu teen die muur
C
En leef holderstebolder
F
Want die kis wag op die solder
Dm G C
En die lewe is 'n skadu teen die muur
Dm G C
die lewe is 'n skadu teen die muur
Outro
C
Die donker kom van buite
F
En syfer deur die ruite
C G F C
En ek gooi nog 'n paar kole op die vuur
Dm C F
En my voete en my hande
C F
Word ou-bekende lande
Dm F Dm C
In die skadukaarte teen die kamer muur
Dm G C
Die wreld word 'n skadu teen die muur
F Dm C
'n flikkerende skadu teen die muur











