Nes Ek Wil
- Koos Du Plessis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/128128
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
| C G | C |
Verse 1
C
As my wrak nog kan loop, en die pad is oop
G
En die wêreld lê alkant te koop
G
En ek't 'n Rant of tien, wie weet, miskien?
C
Nog 'n paar hier en daar, wie weet waar?
Chorus
C
Dan vat ek die pad na die bose ou stad
G
Want hy's grys en wys en hy's gou
C
En die naald bly dwaal net so regs van nul
G C
Want ek maak nes soos ek wil
Verse 2
C
Ek't 'n jaar lank gewerk as 'n derde klerk
G
Dis weeer tyd om 'n iets te geniet
G
Want selfs 'n week se swoeg is al klaar genoeg
C
En my tjek s ook als is verniet
Chorus
C
Toe breek ek maar weg, en die wêreld is reg
G
Want ek's eitlik klaar met die spul
C
En die naald bly dwaal net so regs van nul
G C
Want ek maak nes soos ek wil
Verse 3
C
Daar's 'n ietsie te s vir min rykdom hê
G
Want 'n Rant is soms soos 'n fortuin
G
Dit hou die tenk half vol, laat die wiele rol
C
En jy sien hoe jou sorge verdwyn
Outro
C
Een trap van die voet en die lewe is soet
G
Want die enjin word dromerig stil
C
En die naald bly dwaal net so regs van nul
G
Want jy maak nes soos jy wil
C
En die naald bly dwaal net so regs van nul
G C
Want jy maak nes soos jy wil











