Môreliedjie
- Koos Du Plessis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/544925
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Inspeel
| G | % | % | % |
Vers 1
G C
Wat gee ek om? Die môre-ster
D G
Ek weet die dag, lê drie uur ver
G C
En wanneer ek, die fluite hoor
G D G
Speel ek weer hee..le spel weer oor
Vers 2
C G
Van staan maar op, net soos die res
D G
Doen elke som, en leer jou les
C G C
Maar werk gertou, van ses tot ses
G D G
Die maatskappy ... sorg vir die res
Vers 3
G C
Die wêreld wink, die lewe wag
D G
met ywer kan jy veel vermag
G D
Doen net jou plig, van dag tot dag
G D G
Die toekoms lê ... en skaterlag
Vers 4
C G
As wysheid met die ouderdom
D G
Se grysheid en berusting kom
C G
Moet ek tog teen die wysheid waak
G D G
Wat wil 'n ou man daarmee maak?
Vers 5
G C
En wees maar lief en word bemin
G D G
Dis net die deeltjie tussenin
G C
Wat liefde bly, 'n dubbel-door
G D G C
Dis iets gewen ... en iets verloor
Uitspeel
G D G
Net iets gewen ... net iets verloor











