Jantjie Van Die Berge
- Koos Du Plessis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/682625
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
| C | % | % | % |
Verse 1
C
Lank gelede by die kloof
F
Aan die Magaliesberg se hang
G C
Toe diè wat dit vertel nog kinders was
A
Het 'n siel geswerf wat kind was
F C
Maar op sy manier 'n man
G C
Gebore om die berge op te pas
Chorus
G
En as die donderwolke saamsweer
F C
Teen die kranse by die kloof
F C G
En die dag word soos 'n sterrelose nag
C F G C
En die dreuning van die donder elke ander klank verdoof
G C
Het almal op sy vreugdeslied gewag
| C | % | G | % | A | % |
| F | % | G | % | C | % |
Verse 2
C
Want die kranse was sy bure
F
En die hemel was sy dak
G C
En sy vriende was die donder en die reën
A F
En wanneer hy klippe bergaf rol
C
En doringboompies knak
G C
Was hy die berg, die storm alles een
Chorus
G
En die bliksem skeur die hemel
F C
En die wind se wolwe huil
F C G
Nooi die berg se stroefste bome vir die dans
F
En mens en dier wat vreesbevange
C
Teen die storm skuil
G C
Hoor sy lied weerklink van krans tot krans
| C | % | G | % | A | % |
| F | % | G | % | C | % |
Verse 3
C
Lank gelede by die kloof
F
van die Magaliesberg se hang
G C
Na nagte teen die kranse in die reën
A
Het 'n siel gesterf wat kind was
F C
Maar op sy manier 'n man
G C
En daarna was die berge weer alleen
Chorus
G
Tog die mense die vertel my
F C
As jy op 'n stormnag
F C G
Sy spoor vat teen die krans uit en daar skuil
F C
Hoor jy soms iemand iewers bo die donderslae lag
G C
En somtyds weer dan hoor jy iemand huil
| C | % | G | % | A | % |
| F | % | G | % | C | % |
Outro
| C | % | G | % | A | % |
| F | % | G | % | C | % |











