Herbergier
- Koos Du Plessis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/4982281
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
A
Verse 1
D A
As jy wil vlug van alles
D A
Profete dromers malles
D A
My deur word nooit gesluit
E A
maar hou die hele wereld uit
Verse 2
A A
En praat maar - niemand hoor nie
D A
Ek dra geen woord ooit oor nie
D A
Ek luister wat jy sê
E A
maar in my hart bly alles lê
Verse 3
D A E
Die nag is net toe deure
D E
geregrendel en gesluit
A D
En hoop klop soveel kere
A E
maar die stilte hou hom uit - ek weet
Verse 4
A D A
As jy wil huil - Ek steur nie
D A
Daars geen oor teen 'n deur nie
A A
Geniet net wat ek het
E A
Ek het die tyd my huis belet











