Groet Sonder Woorde
- Koos Du Plessis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/873129
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
| G | % | % | % |
Verse 1
G C
Laat ons nie praat nie;
D G
die tyd is verby.
G C
Niemand is kwaad nie
G
en albei is vry.
C G
Kom kyk deur die ruite
D G
die nag staan in blom.
C
Woorde hoort buite
D G
want hartseer is stom.
Verse 2
G C C7
Lê jou kop hier teen my skouer;
D7 G
laat jou hart sy paaie gaan
C
Stilweg word ons wys en ouer
D7 G Am
eendag sal ons dalk verstaan
C Am
Maar tot die ryp kraak onder skoene, wat geen
D7 G
ander haard of tuiskoms ken,
C Am
gun ek my nog visioene van een
D7 G
wat die hele wêreld wen.
Verse 3
G C
Jy hoor my nie meer nie;
D G
ek sê maar totsiens.
C
En sal jou nie steur nie;
D G
ek loop ongesiens,
C G
want jy is in oorde
D G
waar drome nog blom.
C
Ek groet sonder woorde,
D G
want hartseer is stom.
C G
en jy is in oorde
D G
waar drome nog blom.
C
Ek groet sonder woorde,
D G
want hartseer ... is stom.











