Droom Swendelaar
- Koos Du Plessis
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/408028
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
| A | % | A | A7 |
Verse 1
A E
Kind van die somer, wat kan ek jou bied?
A E
'n Paar maanligdrome, 'n Sprokie, n lied?
A A7 D E
Die wêreld as woning, die veld as n bed?
C E A
Want dit, dit is al wat ek het.
Verse 2
A E
Vra jy net vriendskap, net een wat verstaan;
A E
of droom jy van liefde wat nooit sal vergaan?
A A7 D E
Dan loop ons paaie hier uitmekaar,
C E A E A E
want ek is n droom swendelaar
D E A E A E
Miskien sal jy nog eendag verstaan; wie weet miskien?
Verse 3
A E
Die goue kastele, geskep deur jou hand,
D A E
sal een-een verbrokkel, want kyk dis net sand.
A C D E
Elkeen verloor mos maar wat hy vergaar.
C E A
Maar ek, bly n droom swendelaar.
Outro
C E A
Ek, bly n droom swendelaar.











