Vir Jou
- Karen Zoid
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/3816141
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C Em
Vra my wysheid, ek verwys jou
F C
Ignoreer my ek upstage jou
C Em
My meningspeiling onderskei jou
F C
Jy speel saam want ek verlei jou
Am Em
Ek wil vertaal in waterverf dimensies
F C G
Ek wil verdwaal en nooit weer hoef te wens nie
Am Em
As ek naby is aan jou
F Gsus4 G
As ek naby is aan jou
Chorus 1
C Em
Deur n skare soek ek net na jou
Am C F Csus4
Jaar na jaar jys al wat ek onthou
C Em
Al die kitare speel weer net vir jou
Bb Gsus4 G
'n Sernade song en dans vir jou
Interlude
C Em F C
Verse 2
C Em
Ek gaan nooit verloor nie, ek gaan nooit wen nie
F C
Jou ten volle verstaan of ken nie
C Em
Maar ek is useless sonder jou
F Gsus4
Ek is useless sonder jou
Am Em
Ek lewe klein en uncomplicated
F C G
Die eenvoud is so underrated
Am Em C
As ek naby is aan jou
F G
As ek naby is aan jou
Bridge
C Em
In n kroeg of in n kerk
Am
As ons slaap of as ons werk
C F
Ons is swak, maar ons is sterk
C
Ons is vry maar ingeperk
C Em
Sonder liefde het ons niks
Am7
Sonder liefde is daar niks
F
Sonder liefde is ek niks
C
Sonder liefde
Chorus 2
C
Deur 'n skare soek ek net na jou
Am C F Csus4
Jaar na jaar jy's al wat ek onthou
C Em
Al die kitare speel weer net vir jou
Bb Gsus4 G C Am
'n Sernade song en dans vir jou
C
Net vir jou











