Vier Seisone Kind
- Karen Zoid
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/130452
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
F Am Dm Bb C F
Verse 1
F Am
Sy roep my in die rigting van haar hart
Dm
Waar die wintervure brand
Bb C F
En die nagte vir die somer lê en wag
Verse 2
F Am
Sy giet haar trane in die see
Dm
Stuur haar woorde met die wind
Bb C F
Na die strande van lang vergete smart
Chorus
Dm Bb F
Vier seisoene kind met die winter in jou oë
C
Waar het ek jou verloor
Dm Bb F
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
C
Kyk jou oseaan is kalm
Dm
Vier seisoene kind
Bb
Vier seisoene kind
F C F
Stuur my nog ’n poskaart met die wind
Verse 3
F Am
Sy maak vir my ’n painting van die herfs
Dm
As die akkerbome rus
Bb C F
En die wolke soos vlamme oor ons waai
Am7
Sy gee vir my ‘n soet September geur
Dm
As die Boland lê en bloei
Bb C F
Met die somer wat klop hier aan my deur
Chorus
Dm Bb F
Vier seisoene kind met die winter in jou oë
C
Waar het ek jou verloor
Dm Bb F
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
C
Kyk jou oseaan is kalm
Dm
Vier seisoene kind
Bb
Vier seisoene kind
F C F
Stuur my nog ’n poskaart met die wind
Instr
Dm Bb F C
Dm7 Dm Bb F C F
Chorus
Dm Bb F
Vier seisoene kind met die winter in jou oë
C
Waar het ek jou verloor
Dm Bb F
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
C
Kyk jou oseaan is kalm
Dm
Vier seisoene kind
Bb
Vier seisoene kind
F C F
Stuur my nog ’n poskaart met die wind
Verse 4
F C F
Stuur my nog ’n poskaart met die wind
F C F
Stuur my nog ’n poskaart met die wind
Outro
F Am Dm Bb C F 2x











