Donker Nag
- Karen Zoid
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/857826
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
D A G 2x
G D
Verse 1
D Bm G
Hier kom die donker, hier kom die donker nag
D G
Die donker nag is die plek waar geliefdes sal eeue wag
Bm G D Bm A G 2x D
Al eeue wag, in die donker nag Oo oo oo aah
Verse 2
D Bm G
Hier in die donker, hier in die donker nag
A D Bm G
Die donker nag waar vergifnis kan skitter soos ‘n ster wat wag
Bm G D Bm A G 2x D
Die sterre wag van die donker nag Oo oo oo aah
Chorus
D A Bm F#m
Slaap sag in die donker nag, slaap sag in die donker nag
G A
Geen klag teen die donker, geen klag teen die donker
Bm C A
Slaap sag in die donker, slaap sag in die donker nag
Ja
D A Bm F#m
Slaap sag in die donker nag, slaap sag in die donker nag
G A
Daar’s prag in die donker, daar’s prag in die donker
Bm C A
Slaap sag in die donker die pragtige donker nag
Ja
D A Bm F#m
Slaap sag in die donker nag, slaap sag in die donker nag
G A
Geen klag teen die donker, geen klag teen die donker
Bm C A
Slaap sag in die donker , slaap sag in die donker nag
Ja
D A Bm F#m
Slaap sag in die donker nag, slaap sag in die donker nag
G A
Daar’s prag in die donker, daar’s prag in die donker
Bm C A
Slaap sag in die donker die pragtige donker nag
Outro
D Bm G 2x G D
Bm A G 2x D
Oo oo oo aah