Afrikaners Is Plesierig
- Karen Zoid
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/4617781
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
INTRO
Em/D G Em/D D Em/D G Em/D D
Em/D G Em/D D Em/D G Em/D D
F# F# F# G F# F# F# G B F# F# F# G F# F# F# G
F# G(Bar)
i'd like to introduce myself johanna ertjekollo
B G(Bar)
and this is the alternative you was so saf 'n molo
F# G(Bar)
haai jy loop verby ons is mos dekadent
B G(Bar)
peace brother give me five of suig jou peperment
F# G(Bar)
jy's cool jy spoel jou mond met aquafresh
B G(Bar)
en leer mos al van hip hop in jou ma se creche
F# G(Bar)
ja this is alternative but we're not primative
B G(Bar)
some het nog hare op hul lyf but we just like to live
CHORUS
E C
afrikaners is plesierig
G D
dit kan julle glo
E C
hulle hou van partytjie
G D
en dan maak hulle so
Em/D G
babe's jy nog lief vir my
Em/D G
babe's jy nog lief vir my yeh
Em/D G
babe's jy nog lief vir my
Em/D D
ek gaan iemand anners kry
F# F# F# G F# F# F# G B F# F# F# G F# F# F# G
F#
luister hier jou yuppie scum
G(Bar)
jou preconceived millennium man
B
ek maak jou kwaad want ek weet ek kan
G(Bar)
gee my nog 'n vatlap government plan
F#
en die bedelaar staan met sy uitsteek hand
G(Bar)
en vra my vir nog twee rand
B
mense vrek oor die hele land
G(Bar)
en die res sit op clifton se strand
F#
en die music is vinnig, ek raak opgepsyche
G(Bar)
if you don't like it, whatever take a hike
B
almal is anners, se maar wat jou pla
G(Bar)
hou net op om vrae te vra
CHORUS
E C
afrikaners is plesierig
G D
dit kan julle glo
E C
hulle hou van partytjie
G D
en dan maak hulle so
Em/D G
babe's jy nog lief vir my
Em/D G
babe's jy nog lief vir my yeh
Em/D G
babe's jy nog lief vir my
Em/D D
ek gaan iemand anners kry
F# F# F# G F# F# F# G B F# F# F# G F# F# F# G
F#
i'de like to now excuse myself
G(Bar)
hul sit honde op mense
B
ek gaan liewer skape tel
G(Bar)
op radio sonder grense
F# G(Bar)
ja jy fix my krieket en miskien my rugby
B
bobby skinstad hoe's daai been
G(Bar)
ek kyk nie currie cup nie
F# G(Bar)
jy's koel jy voel 'n veer vir global warming
B
betogers moet iets anners doen
G(Bar)
pamflette lees is boring
F# G(Bar)
alles is affirmative al is jou baas verwand
B
kant sou ook geen kant kon kies
G(Bar)
so swot maar wyl jy kan
F# G(Bar)
die bank die bank die bank vra te veel rente
B G(Bar)
ek speel maar eerder pinball met my 50 sente
F# G(Bar)
ek het nie pms nie, ek's net 'n natural bitch
B G(Bar)
i like to play my guitar, but i don't have perfect pitch
CHORUS
E C
afrikaners is plesierig
G D
dit kan julle glo
E C
hulle hou van partytjie
G D
en dan maak hulle so
Em/D G
babe's jy nog lief vir my
Em/D G
babe's jy nog lief vir my yeh
Em/D G
babe's jy nog lief vir my
Em/D D
ek gaan iemand anners kry
Em/D G
iemand anners kry
Em/D G
iemand anners kry
Em/D G
iemand anners kry
Em/D G
iemand anners kry











