Tussen Blaaie
- Die Melktert Kommissie
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/396944
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
D
Daar,
A
Waar als stil was,
B7
Dans ek
G
Alleen en kaal
D A
En fluister ek woorde
B7 G
In my emosietaal
D
In die hoeke
A
Van jou trouring
Kruip ek weg
B7
Opsoek na nuwe drome
G
En 'n nuwe blyplek
Chorus
D
Tussen blaaie
A
Van 'n woordeboek
Het ek verdwaal
B7
En soek ek jou angstig
G
In 'n lettergreep verhaal
D
Want tussen die blaaie
A
Van 'n woordeboek
Het ek bly lê
B7
En lees ek tussen lyne
G
Omdat ek jou
D
So graag wou hê
A B7 G
Verse 2
D A
Op die langpad terug
B7 G
Koop ek vir my 'n kruis
D
Nie van hout nie
A
Maar van been
Om my te troos
B7
As jy daar is
G
En ek alleen
D A
En jy sê ek sit vierkantig
In jou hart
B7
En jy sal altyd liefbly
G
Vir my soos asemhaal
Chorus
D
Tussen blaaie
A
Van 'n woordeboek
Het ek verdwaal
B7
En soek ek jou angstig
G
In 'n lettergreep verhaal
D
Want tussen die blaaie
A
Van 'n woordeboek
Het ek bly lê
B7
En lees ek tussen lyne
G
Omdat ek jou
D
So graag wou hê
A B7 G
D
Toe die lug weer
A
Ruik na see
B7 G
Sing ek net vir jou
D
Waar steenbokke eens
A
Ontmoet het
Was jy
B7 G
Deur my tienerdrome omvou
D
En ons swem in ons eie trane
A
En baljaar in ons eie seer
B7
En lag saam oor hoe maklik
G
Dit sou wees om in te gee
Chorus
D
Tussen blaaie
A
Van 'n woordeboek
Het ek verdwaal
B7
En soek ek jou angstig
G
In 'n lettergreep verhaal
D
Want tussen die blaaie
A
Van 'n woordeboek
Het ek bly lê
B7
En lees ek tussen lyne
G
Omdat ek jou
D
So graag wou hê
A B7 G
D A
Tussen blaaie van 'n woordeboek
Moes ek vergeet
B7
Omdat die realiteit
G
Al die liefde sou uitvee
D A
Uit die blaaie van 'n woordeboek
Moes ek opstaan
B7
Omdat duisende sinne
G D
Nie een van ons vrae kon verklaar











