Sticks And Stones
- Die Melktert Kommissie
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/946037
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
G Em C D
Em C
Ek droom saans van jou
D G
Wonder of jy my onthou
Em C
skryf 'n song, gedig of twee
D G
Jy't my rules oortree
Ek het gese ek sal nie meer
My hart straf
Ek het gese ek sal vergeet
Die dag toe jy wegdraf
Gave myself to memories
Now I'm living in a fantasy
Maar my hond is dood
My vis is in 'n tank
Jy's uit die skool en ek voel nie meer sleg
noudieaand toe jy so na my kyk
het ek mal geword
Besef die feeling is fake
Sticks and stones may brake my bones
But whips and chains exite me
Jy's definitief 'n stukkie rots
Love molecules wat teen my bots
Ek maak myself so trots as ek jou
vermy my asseblief as jy my sien by die straat afrol!
Want ek voel boggerol
al wat sal nice wees is as jy my kom
visit dan wys ek jou hoe issit om 'n pel te wees
Ek droom saans van jou
Wonder of jy my onthou
skryf 'n song, gedig of twee
Want jy is uitgevee











