Mis Eet Slaap Herhaal - Ver 2
- Demi Lee Moore
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/775842
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Dm Bb F
Verse
Dm Bb
Weet dis verby maar ek bly dink aan jou
F
vergeet die sleg en bly die goed onthou
Dm Bb
Tyd maak gesong maar al die merke bly
F
As ek dit sien dink ek aan jou en my
Pre-Chorus
C
Maar ek kon nie nog meer gegee het
Dm
As jy maar net ook probeer het
C
het jou stem al vergeet
Bb
maar die woorde bly deur my gedagtes
C
loop weer en weer.
Chorus
F
en ek mis, eet, slaap, herhaal
Bb
het gestop met ons verhaal
Gm
het die ink net opgeraak
C
van oor begin, weer foute maak
F C
mis, eet, slaap herhaal
Dm7
mis, eet, slaap herhaal
Interlude
C F C
Verse
Dm Bb
By 'n kruispad het ek jou ontmoet
F C
saam gerus en toe weer gegroet
Dm Bb
jy in een rigtig, ek 'n ander een
F
so hartseer hoe 'n mens se hart moet leer
Pre-Chorus
C
Maar ek kon nie nog meer gegee het
Dm
As jy maar net ook probeer het
C
het jou stem al vergeet
Bb
maar die woorde bly deur my gedagtes
C
loop weer en weer.
Chorus
F
en ek mis, eet, slaap, herhaal
Bb
het gestop met ons verhaal
Gm
het die ink net opgeraak
C
van oor begin, weer foute maak
F C
mis, eet, slaap herhaal
Bridge
Dm7 Dm
Weet ons moet vergeet vergewe
C
oor begin met nuwe lewe
F
wees net seker jyt als probeer
Bb C
elke kans gegee, ek wil net nie meer so
Chorus
F
mis, eet, slaap, herhaal
Bb
het gestop met ons verhaal
Gm
het die ink net opgeraak
C
van oor begin, weer foute maak
F C
mis, eet, slaap herhaal
F
mis, eet, slaap.... herhaal











