Kan Jou Nie My Maak Liefhê
- Demi Lee Moore
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/657180
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
N.C. E
As ek seer is plak ek pleister
C#m
As ek mog is lê ek neer
F#m
As ek raad soek oor die lewe
B
Dan bid ek op my knieë
Verse 2
E
As dit koud is steek ek vuur aan
C#m
Maak 'n fout begin ek oor
F#m
As ek mis maak ek 'n oproep
B
Om my ma se stem te hoor
Chorus
E
Kan jou nie my maak liefhê
C#m
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
F#m
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
B
Ek kan jou nie my maak liefhê
Verse 3
E
As jy huil gee ek 'n drukkie
C#m
As ek val tel jy my op
F#m
En dis hoe ek daaraan gewond was
B
Toe dit eendag skielik stop
Verse 4
E
As dit storm bly ek binne
C#m
As dit breek maak ek dit reg
F#m
Het gehoop toe ons begin het
B
Dat dit altyd so sal werk
Chorus
E
Kan jou nie my maak liefhê
C#m
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
F#m
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Bridge
B
Ek kan jou nie my maak liefhê
E C#m
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
F#m
En ek weet ek sal my buurt kry
B
Ek kan jou nie my maak liefhê
E C#m
Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
F#m
Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
B
Ek kan jou nie my maak liefhê
Outro
E
Kan jou nie my maak liefhê
C#m
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
F#m
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
B
maar ek kan jou nie my maak liefhê
E
Kan jou nie my maak liefhê (Kan jou nie my maak)
F#m
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê (Kan jou nie my maak)
B
Ek kan jou nie my maak liefhê
N.C.
Kan jou nie my maak liefhê











