Nikotien En Kafeien
- ddisselblom
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/514749
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Hierdie is een van my favourite Suid-Afrikaanse bands, as iemand nog chords het submit, seblief!
D
Sit ek in my stoel
A
dis vir jou wat ek voel
G
Ek voel besonders diep
G
want vir jou het ek so lief
D
Ek lê hier op my bank
A
jy's weg so lank
G
Ek voel besonders diep
G
want vir jou het ek so lief
Refrein:
D A
Jy's my nikotien en my kafeien
G
My hart loop oor as ek jou net weer kan sien
D A
Jy's my nikotien en my kafeien
G
Ons twee saam is soos vuur en parafien
D
Ek loop hier in my gang
A
dis vir jou wat ek verlang
G
En ek voel besonders diep
G
Want vir jou het ek so lief
D
Ek sit hier op my stoep
A
dis jou naam wat ek roep
G
ek voel besonders diep
G
want vir jou het ek so lief
Refrein 3x











