Ingrid Jonker - Ontvlugting - Valkenburg
- ddisselblom
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/458946
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Inleiding
| Dm | Gm | C | Dm |
Vers 1
Dm Gm
Uit hierdie Valkenburg het ek ontvlug
C Dm
en dink my nou in Gordonsbaai terug:
Dm Gm
Ek speel met paddavisse in 'n stroom
C Dm
en kerf swastikas in 'n rooikransboom
Bb C
Ek is die hond wat op die strande draf
A Dm
en dom-allenig teen die aandwind blaf
Bb C
Ek is die seevoël wat verhongerd dwaal
A Dm
en dooie nagte opdig in 'n maal
Tussenspel
| Dm | Gm | C | Dm |
Vers 2
Dm Gm
Die God wat jou geskep het uit die wind
C Dm
sodat my smart in jou volmaaktheid vind:
Dm Gm
My lyk lê uitgespoel in wier en gras
A Dm
op al die plekke waar ons eenmaal was.
Bb C
En in die aand by Gordonsbaai
A Dm
het sy kinderlik geraai
Bb C
Waar die lelieblom kon wees
A
en haar hart van pyn genees
Vers 3
Bb C
In haar soektog raak haar hand
A Dm
aan die onkruid op die strand
Bb C
Word haar oë sag en blind
A Dm
waai haar drome in die wind
Bb C
Hurk sy roerloos vasgerank
A Dm
toegemaak deur wier en sand
Bb C
Hurk sy roerloos vasgerank
A Dm
toegemaak deur wier en sand











