Stofpad Dawid Ryk
- David Kramer
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/800271
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
F C Dm
My naam is Dawid Ryk, meneer
Bb C
en ek, ek is 'n arm man
F C Dm
en ek, ek is sonder werk, meneer
Bb C
en ek doen, doen maar wat ek kan
Dm Am
Dis my vrou, dis my kind, meneer
Bb C
wat daar in haar arms lê
F C Dm
Kan meneer ons help, asseblief meneer?
Bb C F
want die lang pad hy lê ver
Verse 2
F C Dm
O meneer, ek ken die see, meneer
Bb C
Visvang was my werk
F C Dm
En ek mis die blou, ja ek onthou
Bb C
Ek was sterk, o, meneer ek was sterk
Dm Am
Maar die lewe hy vang jou vas
Bb C
Trek 'n riempie om jou keel
F C Dm
En baie van ons het niks, meneer
Bb C F
en 'n handjievol het te veel
Chorus
Bb C F
Stofpad, hy's rof pad
Bb C F
Teerpad, hy's 'n seer pad
Bb C F Dm
Sonder draaie die lang, lang paaie
Bb C
Ek moe' nou loop
Bb C
Ek moe' nou loop
Bb C
Ek moe' nou loop
F
Ek moet nou stap
Verse 3
Dm Am
Onthou vir ons, asseblief, meneer
Bb C
Vat 'n foto van my vrou
F C Dm
Want al wat ek het is my hande, meneer
Bb C F
Om die dood van ons weg te hou
Outro
Bb C F
Stofpad, hy's rof pad
Bb C F
Teerpad, hy's 'n seer pad
Bb C F Dm
Sonder draaie die lang, lang paaie
Bb C
Ek moe' nou loop
Bb C
Ek moe' nou loop
Bb C
Ek moe' nou loop
F
Ek moet nou stap











