Hanne
- David Kramer
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/240433
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
G D G
Ag kyk die hande, die die twee hande van my
C G
Waar het ek die twee hande gekry
C
Kyk die hande die, die twee hande van my
G D
Die hande raak oud, maar daar’s nog nie fout
G
Met die hande van ‘n ouman ja-nee
D G
Kyk die hande die, hulle’t hard gewerk
C G
Doodmaakhande die kan bid in die kerk
C
Kyk die hande die, hulle’t te lank gewerk
G D
Die hande is hard die hande kan slat
G
Die hande van ‘n ouman ja-nee
La, la, la...
G D G
Kyk die palms van my was mos nooit vol geld
C G
Loop die toekoms vir my nes paadjies deur die veld
C
Kyk die hande van my hulle ken net nie geld
G D
Klop aan die deure is net vol vere
G
Die hande van ‘n ouman ja-nee
D G
Kyk die hande die, die 2 hande van my
C G
Op hul jonger dae het hul lekker gekry
C
Kyk die hande die, die 2 hande van my
G D
Die hare geel, het hulle gestreel
G
Die hande van ‘n ouman ja-nee (2 x)











