N Man Stap
- David Kramer
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/510733
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
G
’n Man stap deur die strate
G
Jy kan sien hy’s van die stad
C
Hy dra donkerbril en Calvin Klein
C
Sy baard is kort en glad
D
Hy dink: Hoekom is ek terug?
D
Na wat is ek op soek?
C
Was hier nie ’n klein kafeetjie nie
G
Net hier op die hoek?
Verse 2
G
En waar is die Scala bioskoop
G
Het hulle dit gesloop
C
Die sinagoge was in die gebou
C
Waar jy jou meubels koop
D
Die Jode't almal weggetrek
D
Die ou mense is dood
C
En laaities sit nou sonder werk
G
Hul voete in die sloot
Chorus
Em D
Wat maak ek in die dorpie?
C G
Hier kan ek nie bly nie
C G
Ek bly in Toronto
Am D7
Maar Toronto’s nie vir my nie
Em D
Want die somers is bedompig
C G
En die winters is te koud
C G
En jou hele lewe hardloop jy
Am Bm C
En eendag, eendag, eendag
G
Eendag is jy oud
Verse 3
G
Hy stap by die Pandora in
G
Bestel koffie en tjoklitkoek
C
Hy dink: Hier't ek eers vir Elvis gehoor
C
Op 'n jukebox in die hoek
D
En tussen verlepte varings
D
Staan 'n tenk vol goue vissies
C
En die vrou agter die toonbank
G
Sy dink haar naam is Missies
Chorus
Em D
Wat maak ek in die dorpie?
C G
Hier kan ek nie bly nie
C G
Ek bly in Toronto
Am D7
Maar Toronto’s nie vir my nie
Em D
Want die somers is bedompig
C G
En die winters is te koud
C G
En jou hele lewe hardloop jy
Am Bm C
En eendag, eendag, eendag
G
Eendag is jy oud
Verse 4
G
Hy stap by die Hoogstraat af
G
Tot by die Central Hotel
C
En hy luister na die prediker
C
Wat met sy Bybel skree en skel
D
Hy sê die duiwel het ons beet
D
En hy lei ons om die bos
C
Hy dink: Wanneer gaan die spoke
G
Van die ou dae ons los?
Chorus
Em D
Wat maak ek in die dorpie?
C G
Hier kan ek nie bly nie
C G
Ek bly in Toronto
Am D7
Maar Toronto’s nie vir my nie
Em D
Want die somers is bedompig
C G
En die winters is te koud
C G
En jou hele lewe hardloop jy
Am Bm C
En eendag, eendag, eendag
G
Eendag is jy oud
Verse 5
G
Die hek is nog dieselfde
G
Maar die stoep is 'n ander kleur
C
Hy stap oor die Krazy paving
C
En klop liggies aan die deur
D
'n Mooi jong vrou maak effens oop
D
Sy sê: Kan ek help meneer?
C
Hy sê: Jammer maar ek is 'n vreemdeling
G
En my hart is in twee geskeur











