Lenie Lenie
- David Kramer
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/567845
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Koor
G C
O, Lenie Lenie jou liefde
G F G
dit trek my nes n tou
F G
kom nou, kom nou, kom nou Lenie
Dm G
Ek wil jou vas hou
Dm G C
Ek wil jou vas hou
Vers 1
G F G
Jou kleertjies en jou houding
C
is so reg na my sin
G Dm G
Weet jy weet jy weet jy Lenie
F G
hoe ek jou bemin
Am
hoe ek jou bemin
Vers 2
Em F Am
Drie kelkies wyne
Em F Am
Dan sê hy jy is syne
Em F G
Daar's soet wyn en daar's suur wyn Lenie
F G
Ag proe tog aan myne
F G
O, proe tog aan myne
Tussenspel
| C G | G |
| C G | G |
| C G | G |
| C -
Koor
G Dm G
O, Lenie, Lenie jou liefde
C G C
maak laat my Hart gaat staan
G F G
kyk hoe rol my trane Lenie
C
nes water van n kraan
F C
nes water van n kraan
Koor
G F G C
O, Lenie Lenie hier sit ekke nou
G F G C
my kop so tussen my knieë
G F G
Lenie Lenie net jy kan
F G
My trane weg vee
F G
My trane weg vee
Vers 3
Em F Am
Drie kelkies wyne
Em F Am
Dan sê hy jy is syne
Em F G
Daar's soet wyn en daar's suur wyn Lenie
F G
Ag proe tog aan myne
F G
O, proe tog aan myne
Tussenspel
| C G | G |
| C G | G |
| C G | G |
| C -
Koor
G C
O, Lenie Lenie jou liefde
G F G
dit trek my nes n tou
F G
kom nou, kom nou, kom nou Lenie
Dm G
Ek wil jou vas hou
Dm G C
Ek wil jou vas hou
Uitspeel
| C G | F G |
| C G | F G |
| C G | F G |











