Druk My Vas
- David Kramer
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/995726
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
INTRO
D G A G D
VERSE 1
D G
O, die liggies het geblink en die glasies het geklink
A G D
Ek dans toe met n tannie wat van talcum powder stink
D G
Sy dra 'n ring van goud, en sy sê sy is te oud
A G D
Maar sy vat my ommie lyfn en sy knyp my op die boud
D G D
En sy sê druk my, druk my, skattie druk my vas
A D
Sy sê ek lyk so handsome met my spoggerige das
G D
En ekke druk haar, ek druk haar, ekke druk haar teen my bors
A D
Want die liefde is soos water en ek is baie dors
VERSE 2
D G
O sy is vuur en vlam, sy drink net coke en rum
A G D
Ek voel asof ek voorry druk in die Boegoeberg se skrum
G
Ons dans hieroor die vloer, in 'n saal in die Karoo
A G D
Ekke voel waar sit haar corset, en sy kyk diep in my oë
G D
En sy se druk my, druk my, skattie druk my vas
A D
Sy sê ek lyk so handsome met my spoggerige das
G D
En ek druk haar, ekke druk haar, ekke druk haar teen my bors
A D
Want die liefde is soos water en ek is baie dors
BRUG
A G A D A G A B
VERSE 3
G C
Sy soen my voor haar deur, sy soen my nog 'n keer
D C G
Vir die liefde was ek dom, maar ek't gou geleer
C
Die liggies het geblink en die glasies het geklink
D C G
Ek dans toe met 'n tannie wat van talcum powder stink
C G
En sy sê druk my, druk my, skattie druk my vas
D G
Sy sê ek lyk so handsome met my spoggerige das
C G
En ek druk haar, ek druk haar, man, ek druk haar teen my bors
D G
Want die liefde is soos water en ek is baie dors
C G
O, sy druk my, sy druk my, skattie druk my vas
D G
Sy sê ek lyk so handsome met my spoggerige das
C G
En ek druk haar, ekke druk haar, ja, ek druk haar teen my bors
D G
Want die liefde is soos water en ek is baie dors