Swart Koffie
- Corlea Botha
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/65135
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
A
A
Proe ek reg, is jy bitter goud
Diep in my hart weet ek jy is n fout
Meer van jou, ek wil aanhou drink
Sonder jou voel ek hoe ek weer sink
D E
Maar le my langs jou neer
F#m E
Voel hoe ek terug skeur
A
Dis die bitter in jou soen
Dis wat ek weer wil proe
E
Dis die los as jy my vashou
En jy weet net hoe
F#m
Dis die woorde as jy terugkyk
D
Jy het my ek gee toe
Jys my swart koffie
A
Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel
E
As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel
F#m E D
Word ek weer en weer en weer verkeerd bewys
Jys my swart koffie
Interlude
A
A
Trek my in soos die ou dae
Ek het jou nodig as jy vir my vra
Al is jy nie net lief vir my
ek sal moet vat wat ek van jou af kry
D E
Le my langs jou neer
F#m E
Voel hoe ek terug skeur
A
Dis die bitter in jou soen
Dis wat ek weer wil proe
E
Dis die los as jy my vashou
En jy weet net hoe
F#m
Dis die woorde as jy terugkyk
D
Jy het my ek gee toe
Jys my swart koffie
A
Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel
E
As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel
F#m E D
Word ek net weer en weer en weer verkeerd bewys
F#m
Jys my swart koffie
E F#m
Jys my swart koffie
E D
Jys my swart koffie
E F#m E
Mmmm Jys my swart koffie
Interlude
F#m E F#m
E
Jys my swart koffie
F#m
Jy smaak so bitter sleg
E
Ek kry nie genoeg van jou nie
F#m
Jy voel vir my so reg
E
Ek wil my nie losmaak van hier
A
Dis die bitter in jou soen
Dis wat ek weer wil proe
E
Dis die los as jy my vashou
En jy weet net hoe
F#m
Dis die woorde as jy terugkyk
E A D
Jy het my ek gee toe
Jys my swart koffie
A
Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel
E
As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel
F#m E D
Word ek net weer en weer en weer verkeerd bewys
Jys my swart koffie











