Bittersoet
- Corlea Botha
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/878581
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C#m A E
Stop jy jouself al weet jy dis nodig
C#m A E
Dis alles of niks en dis so oor bodig
C#m A E
Jy weet waar jy is maar voel so verlore
C#m A E B
Om weer lief te he, die woorde te sê
Chorus
E
Dis n bitter soet melodie
A
Dis geluk maar tog n tragedie
C#m B
As jy die val van n spelt in die kamer kan hoor
A B
En jy weet jyt jouself weer verloor
E
Dis n bittersoet simfonie
B
Dis wat jy voel en nie wat jy hoor nie
C#m B
Met die koms van jou lag het die donker verdwyn
A
En daarom is jy
B F#m C#m
Bittersoet vir my
Verse 2
C#m A E
Jy wil alles gee, maar tog sal jy huiwer
C#m A E
Ek weet jy soek meer want jou hart is soos myne
C#m A E
en tog glo ons vas dat ons weer sal seer kry
C#m A E B
So vra jouself af wat wil jy eintlik he
Chorus
E
Dis n bitter soet melodie
A
Dis geluk maar tog n tragedie
C#m B
As jy die val van n spelt in die kamer kan hoor
A B
En jy weet jyt jouself weer verloor
E
Dis n bittersoet simfonie
B
Dis wat jy voel en nie wat jy hoor nie
C#m B
Met die koms van jou lag het die donker verdwyn
A
En daarom is jy
B F#m C#m
Bittersoet vir my
Bridge
C#m B E
As jy my roep sal ek jou hoor
C#m B
en jy sal my vind
F# A
as ek myself, myself
Am
weer verloor
Chorus
E
Dis n bitter soet melodie
A
Dis geluk maar tog n tragedie
C#m B
As jy die val van n spelt in die kamer kan hoor
A B
En jy weet jyt jouself weer verloor
E
Dis n bittersoet simfonie
B
Dis wat jy voel en nie wat jy hoor nie
C#m B
Met die koms van jou lag het die donker verdwyn
F# A
En daarom is jy
B
Bittersoet vir my











