Liewe Heksie
- Carike Keuzenkamp
Key: A A ·
Orig: A ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/902462
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
A E A D A F#m C#m A E A
Chorus
A E A
Wie is liewe Heksie,
D A
wie wil nog graag weet,
F#m C#m
luister na haar liedjie,
A E A
dan sal jul nie vergeet.
Verse 1
A E A
Hulle noem my Liewe Heksie,
D A
maar Lefienja is my naam,
F#m C#m
ek's die slimste heksie wat ek ken
A E A
en ek was al op die maan.
A E A
Matewis is my maatjie,
D A
hy's die mooiste baba kat,
F#m C#m
ek weet nie wat hy sê nie,
A E A
maar hy's 'n liewe skat.
Chorus
A E A
Waar woon Liewe Heksie
D A
en hoe lyk haar huis,
F#m C#m
waar al haar vriende saam kom,
A E A
in haar sterretjies kombuis.
Verse 2
A E A
Ek en Blommie kabouter,
D A
woon in Blommeland so mooi,
F#m C#m
as 'n gifappel die silwer roos wil vat,
A E A
word hy in die tronk gegooi.
A E A
Ons het 'n vriend so deftig,
D A
wat kom kuier uit die stad,
F#m C#m
hy't 'n kuil en 'n helikopter
A E A
en sy naam is Karel kat.
A E A
Ons het 'n gawe Koning,
D A
al kan hy vir ons br /om,
F#m C#m
sy naam is Koning Roos se Krans
A E A
en ons is lief vir hom.
Chorus
A E A
Nou ken jul Liewe Heksie,
D A
die wat graag wil weet,
F#m C#m
jul ken nou ook haar liedjie
A E A
en sal dit nie vergeet.
Outro
A E A D A F#m C#m A E A











