Storieman
- Bobby van Jaarsveld
Key: G G ·
Orig: G ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/461099
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
G
Lank gelede ons was 7
D
sonder vrees of bang vir lewe
Em
ons was beste vriende
C
toe verloor ek jou...
G
Eendag lank terug 21
D
sonder wysheid sonder rigting
Em
Vind ek iets in iemand
C
wie ek kon onthou
Em D C
Luister saam die storieman van my en jou
G
Ek skryf die boeke hier binne my
D
Die sprokies is verhale oor jou en my
C
Ek lees dit met so baie gevoel
Em
omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan
D G
Blaai om as jy die volgende woorde hoor,
D
ek sal jou altyd vind as ek jou verloor
C
ek lees dit met so baie gevoel
Em
omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan
D G
en jy lees elke woord saam eks jou storieman.
G
Jys een van 'n soort boek se voorwoord
D
elke hoofstuk wat ek neertik
Em C
van begin tot aan die einde net vir jou
Em D C
Luister saam die storieman van my en jou
G
Ek skryf die boeke hier binne my
D
Die sprokies is verhale oor jou en my
C
Ek lees dit met so baie gevoel
Em
omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan
D G
Blaai om as jy die volgende woorde hoor,
D
ek sal jou altyd vind as ek jou verloor
C
ek lees dit met so baie gevoel
Em
omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan
D G
en jy lees elke woord saam eks jou storieman.
C
Jy is die rede hoekom woorde nie opraak nie
Em D
want mens is niemand voordat iemand jou lief het nie