Lekkerkry
- Zak Van Niekerk
Key: C C ·
Orig: C ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/679080
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C G C G C F C G C F C G C
Verse 1
C G
Mooi Willemiena van "Ou Lekkerstasie"
C
is my ou meisiekind, my troetelhasie
G
Sy dra linne rokkies met 'n enkelring,
C
En het voor in die koor in die kerk gesing
G
Ek vang 'n geelvis in die Vaaldam,
C
en sien 'n bosluis op die bokram
G
Daar's 'n vyeboom in my agterplasie,
C
En die brannewyn staan in my tanneglasie
Chorus
F C
Ja, ek kyk elke dag hoe die beeste wy
G C
En ek kla maar so oor die boerdery
F C
Altyd sweet en so bitter ly
G C
My plaas se naam is " Lekkerkry"...
Instr
C G C G C F C G C F C F C
Verse 2
C G
Ek braai 'n vleisie op die kole,
C
en my skoene kort nuwe sole
G
Ek drink witblits daar van Wuppertal,
C
En dit laat my sommer uit my voete val
G
Daar's 'n geelslang in die Voetpaadjie,
C
en 'n vetkol op my skotsbaadjie
G
Ek verstik aan 'n visgraatjie,
C
en die plaas toilet het 'n loergaatjie
Chorus
F C
Ja, ek kyk elke dag hoe die beeste wy
G C
En ek kla maar so oor die boerdery
F C
Altyd sweet en so bitter ly
G C
My plaas se naam is " Lekkerkry"...
Instr
D A D A D
Verse 3
D A
Ons ry dorp toe met die Spider,
D
en drink 'n boegoe met cider
A
En net so duskant die spruitjie,
D
Speel ek "red river valley" op my bekfluitjie
A
Om 'n stasie word ek tagtig,
D
en Willemiena lyk so pragtig
A
Ons doen die "foxtrot" op die voorstoep,
D
Op die sakkie-sakkie maat van ou boeppens Doep
Chorus
G D
Ja, ek kyk elke dag hoe die beeste wy
A D
En ek kla maar so oor die boerdery
G D
Altyd sweet en so bitter ly
A D
My plaas se naam bly " Lekkerkry".....
Outro
D A D A D G D A D G D A D











