Dis Jy
- Zaan Sonnekus
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/679367
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C Em D
C Em D
Verse 1
C Em D
Daar’s iets wat jy nie weet nie,
G D/F# C Em D
Jy’s al waaraan ek dink.
Verse 2
C Em D
My kaal hande,
G Am C Em
En dien klavier se vals musiek,
D Dsus4 D
Maar jy wou dans.
Pre-Chorus 1
Cadd9 D
En jy het so hard probeer,
Em7
Om dit alles te gee,
Em7 D/F#
Alles te gee vir nou,
Cadd9 D B
Dit het my elke keer verteer,
B7
En ek soek jou meer.
Chorus
Em C
Dis jy,
G B7 Em
Dis jy waaroor ek skryf,
C
Dis jy,
G
Dis jy,
B7 Em
Ek kan skilder oor jou rym.
Post-Chorus
Cadd9 C G
Dans met my,
B7 Em Em7
Al kan ons voete gly,
C G B
Dans met my.
Verse 3
C Cadd9 Em D
Daar’s iets wat jy nie weet nie,
G D/F# Cadd9 Em Em7 D
Elke lovesong gaan oor jou.
Verse 4
Cadd9 Em7 D
Ek proe jou in my koffie,
G Am Cadd9 Em7
Jy’s ‘n cheeky meisiekind,
D
Ek dink jy’s blind.
Pre-Chorus 2
Cadd9 D
En jy het te lank probeer,
Em7
Om dit alles te gee,
Em7 Cadd9
Alles te gee en nou,
D B
Dit het my elke keer verteer,
B7
En ek soek jou weer.
Chorus
Em C
Dis jy,
G B7 Em
Dis jy waaroor ek altyd skryf,
C
Dis jy,
G
Dis jy,
B7 Em C
Ek kan skilder oor jou rym.
Post-Chorus
G
Dans met my,
B7 Em Em7
Al kan ons voete gly,
C Cadd9 G B
Dans met my.
Verse 5
C Em D
Daar’s iets wat jy nie weet nie,
G D/F# Cadd9
Ek skryf nog steeds lovesongs oor jou,
Em Em7 D
Net oor jou.
Outro
Cadd9 Em7 D
Ek voel jou in my wonde,
G Am C
Ek is desperaat vir jou.











