As Jy Lag
- Wouter van de Venter
Key: Em Em ·
Orig: Em ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/639830
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Em C G
Em C G
Verse 1
Em C
Dit voel asof ek jou vir
G
die eerste keer ontmoet het
Em C
en voel asof ek jou weer
G
vanvoor af leer ken
Em C
en kan dit wees dat ek jou
G
die eerste keer gesoen het
Em
op daardie strand
C G
met daai rowwe rowwe see
Verse 2
Em C G
my gedagtes dwaal hier rond
hier in my kop
Em
van Centurion dae
C G
in Johannesburg son
Em C
van weerligstrale
G
en donker wolke
Em
het jy my kalm gehou
C G
deur al daardie storms
Chorus
Em C G
O as jy lag dan lag ek saam
Em C G
O ja die wêreld kan vergaan
Em C
soen my een keer in my nek
G
en ek vergeet van hierdie plek
Em
en dink aan jou
C G
met jou blou ôe in die son.
Em C G
O as jy lag dan lag ek saam
Em C G
O ja die wêreld kan vergaan
Em C
soen my een keer in my nek
G
en ek vergeet van hierdie plek
Em
en dink aan jou
C G
met jou blou ôe in die son.
Interlude
Em C G
(repeated 4 times with fingerpicking solo)
Verse 3
Em C G
Daar's tye wat ek my kop
Em
net laat sak want die hemel weet
C G
dis moeilik daar buite
Em C
maar hier by jou voel ek veilig
G
hier by jou is ek gelukkig
Em C G
hier by jou kan die wêreld maar gaan.
Verse 4
Em C
Sonstrale Weskus
G
is alles wat my regruk
Em C G
met die blou berge op die horison
Em C
in die verte le die stof
G
soos warrelwinde hier ontplof
Em C
en die hande op die dakke
G
skud hulle kop
Chorus
Em C G
O as jy lag dan lag ek saam
Em C G
O ja die wêreld kan vergaan
Em C
soen my een keer in my nek
G
en ek vergeet van hierdie plek
Em
en dink aan jou
C G
met jou blou ôe in die son.
Em C G
O as jy lag dan lag ek saam
Em C G
O ja die wêreld kan vergaan
Em C
soen my een keer in my nek
G
en ek vergeet van hierdie plek
Em
en dink aan jou
C G
met jou blou ôe in die son.











