Ons Sal Self
- Verskeie kunstenaars
Key: B B ·
Orig: B ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/836536
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
B
Hier was niks
E
'n Paar honderd jare terug
B
Toe kom ons hier
E
En nou dra ons die gewig
Pre-chorus
F#
Van ‘n land wat by ons vat
E B G#m
Elke druppel sweet wat ons kon sweet
B
En hulle weet
E B G#m F#
Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie
E B G#m
Niks kan ons maak kniel behalwe God nie
Chorus
B
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
E
Begin soos ons begin het
Oorwin het
G#m F# B
Toe alles teen ons staan en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
E
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
G#m F#
Wat ons nog gaan bereik nie
B
Ons sal self
Verse 2
Soos dit is
E
Word alles oorgegee
B
Maar daar is niks
E
Wat ons spore weg kan vee
Pre-chorus
F#
Uit grond wat in ons hart
E B G#m
Meer as wat ons nodig het kan gee
B
Ooh en ons weet
E B G#m F#
Ons sal durf en saai waar niks wil groei nie
E B G#m F#
Niks kan ons maak kniel behalwe God nie
Chorus
B
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
E
Begin soos ons begin het
Oorwin het
G#m F# B
Toe alles teen ons staan en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
E
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
G#m F# E
Wat ons nog gaan bereik nie ons sal self
Brigde
B
En na al die jare
G#m
Ken ons die waarde
F#
Van staan as een man (Staan as een man)
E
En ons onthou (En ons onthou)
E
Waar ons begin het
G#m
Gedink hul ons stilhet
F#
Maar dis wie ons is (Dis wie ons is)
Outro
B
Ons sal self
Maak soos ons gemaak het
E
Begin soos ons begin het
Oorwin het
F# B
Toe alles teen ons staan en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie
E
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
G#m F#
Wat ons nog gaan bereik nie
B
Ons sal self
E
Maak soos ons gemaak het
G#m F# B
Toe alles teen ons staan en ons sal self
As jy ons nie wil lei nie (As jy ons nie wil lei nie)
E
As jy ons niks wil gee nie
Dit keer nie
Em
Wat ons nog gaan bereik nie
B
Ons sal self











