Die Een
- Tasché
Key: Cm Cm ·
Orig: Cm ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/626427
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse
Cm Ab
Is lief wees, nogsteeds lief wees na al die seer
Bb Eb Ab
Gisteraand nes vernaand, my hart in 'n duisend diamante gebreek
Bb Ab
Ons is arm in die wereld, maar ryk van wyn en gees
Cm Eb Ab
Ons is so jonk, nog so baie om te leer
Cm Ab
En ek mag dalk verkeed wees, jy mag dalk die een wees
Chorus
Eb Bb Cm
Ek mag dalk die een wees wat na jou smag, ek soek jou in my long ek soek jou in my tas
Bb Ab
Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te se nie
Abm Eb
Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te he nie
Verse
Cm Ab Bb
En ek bly oop vir ons twee, wat in die maanlig dans asof almal kyk
Eb Ab
In die reen staan en huil, en die nag deur ry
Bb Ab
Dis plain, dis simple
Ab Bb Cm
Dis hoe die lewe ons gooi, ons is dubbelsteen
Eb Ab Cm Bb
Moenie my vergeet nie, ek vra mooi
Cm Eb Ab
En ek mag dalk verkeed wees, jy mag dalk die een wees maar
Chorus
Eb Bb Cm
Ek mag dalk die een wees wat na jou smag, ek soek jou in my long ek soek jou in my tas
Bb Ab
Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te se nie
Abm Eb
Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te he nie
Post-Chorus
Abm Eb
Anders terug lief te he nie
Abm Eb
Anders terug lief te he nie
Bridge
Eb Bb
Dit voel of ons albei gaan ontplof, jy's die een wat ek wil soen as die son opkom
Cm Bb Ab Eb
Word wakker langs haar, en alles voel weer asof alles in mekaar in een gaan stort
Pre-Chorus
Bb Cm
En ek mag dalk die een wees wat na jou smag, ek soek jou in my long ek soek jou in my tas

Outro
Abm Eb
Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te he nie
Abm Eb
Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te he nie