Die Een
- Tasché Burger
Key: Eb Eb ·
Orig: Eb ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/856557
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse
Cm
Is lief wees
G#
Nogsteeds lief wees na al die seer?
A#
Gisteraand nes vanaand my hart
G#
In ‘n duisend diamante gebreek
A#
Ons is arm in die wêreld, maar
G#
Ryk van wyn en gees
Cm D#
Ons is so jonk
G#
Nog so baie om te leer
Cm G#
En ek mag dalk verkeerd wees
Jy mag dalk die een wees
Chorus
D# A#
Ek mag dalk die een wees wat na jou smag
Cm
Ek soek jou in my long, ek soek jou in my tas
A# G#
Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie
G#m D#
Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie
Verse
Cm G#
En ek bly hoop vir ons twee
A#
Wat in die maanlig dans asof almal kyk
G#
In die reën staan en huil en die nat teer ruik
A# G#
Dis plain
Dis simpel
G#
Dis hoe die lewe ons gooi
A#
Ons is dobbelstene
D# G#
Moenie my vergeet nie
Ek vra mooi
Cm G#
En ek mag dalk verkeerd wees
Maar jy mag dalk die een wees, maar
Chorus
D# A#
Ek mag dalk die een wees wat na jou smag
Cm
Ek soek jou in my long, ek soek jou in my tas
A# G#
Ek mag dalk die een wees wat nooit weet wat om te sê nie
G#m D#
Wat nie weet hoe dit voel om iemand anders terug lief te hê nie
Post-Chorus
G#m D#
Ooh, anders terug lief te hê nie
G#m D#
Ooh, anders terug lief te hê nie
Bridge
D#
Dit voel of ons albei gaan ontplof
A#
Jy is die een wat ek wil soen as die son opkom
Cm A#
Word wakker langs haar en alles voel weer
G# D#
Asof alles in mekaar ineen gaan stort
Chorus
A#
En ek mag dalk die een wees wat na jou smag