Harlekyn
- Sonja Herholdt
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/802991
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
E B
Bring vir die harlekyn nog wyn,
E
Rooiwyn, vir sy lag en traan en pyn.
A
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai,
B A E
Van die Vaal tot onder in Saldanha baai.
Chorus
E B
Bring vir die harlekyn nog wyn. (Doe, doewha, doe, doewha)
E
Rooiwyn, vir sy lag en traan en pyn. (Doe, doewha, doe, doewha)
A
Hy wys ons die nuwe wind wat waai. (Doe, doewha, doe, doewha)
B A E
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai. (Doe, doewha, doe, doewha)
Verse 1
E
Sirkusmense is in die dorp.
F# A B E
Groot tent verrys, en die narre staan daar rond.
E A E
Helder kleur vragmotors.
E
Kom en gaan.
F# A B E
Manne op die stokke, en waens wat eenkant staan.
Chorus
E B
Bring vir die harlekyn nog wyn. (Doe, doewha, doe, doewha)
E
Rooiwyn, vir sy lag en traan en pyn. (Doe, doewha, doe, doewha)
A
Hy wys ons die nuwe wind wat waai. (Doe, doewha, doe, doewha)
B A E
Van die Vaal tot onder in Saldanha baai. (Doe, doewha, doe, doewha)
Verse 2
E
Sirkusmeester. Knik sy kop.
F# A B E
Tree dan die arena, sit sy swart hoed op,
E A E
Blaas eers op sy fluitjie.
E
Afrigter lig sy stok.
F# A B E
Sy gordyne gly oop, en die leeus kom uit hul hok.
Verse 3
E
Hoog tou akrobate. Die mense slaak n sug.
F# A B E
Dwarsoor met eenwiel fietse, dan keer hul weer terug.
E
En eenkant in die donker, weggesteek voel ek klein.
F# A B E
Want niks is ooit so hartseer soos die traan van die harlekyn.
Chorus
E B
Bring vir die harlekyn nog wyn. (Doe, doewha, doe, doewha)
E
Rooiwyn, vir sy lag en traan en pyn. (Doe, doewha, doe, doewha)
A
Hy wys ons die nuwe wind wat waai. (Doe, doewha, doe, doewha)
B A E
Van die Vaal tot onder in Saldanhabaai. (Doe, doewha, doe, doewha)
Outro

Doewha!