Boy Van Die Recces
- Soldier's Friend
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/153291
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C
Red heart rum in sy fles
F C
Hy's smoor-dronk maar probeer sy bes
G
Boy van die recce's gaan terroriste jag
C
Twee maande lank, soek hy spoor
F C
en SWAPO slaan op die vlug
G
Die juigkreet van VK brul deur die lug!
Verse 2
C
Hy luister na orders
C
en doen dan tog net wat hy wil
C
Saans drink hul saam
G
en hou lekker bazaar
C
Stel vlerkies op sy hempsak
C
'n Gunston trek sy mond bak
G
Skietding in sy hand
C
wat die vyand laat spat
Koor
C
Boy van die Recce's
F
Boy van die Recce's
G
Boy van die Recce's
F C
Kan die lang geweer laat praat
G C G
O waa waa hoo, jodelee dee hoo
G C G
O waa waa hoo, jodelee dee hoo
Verse 3
C
Drie strepe, op 'n ry
F C
Ja die sersant aan sy sy
C
wat is die eenheid
G
sonder sy drank wonder hy
C
Die eenheid gees is top
F C
elke man is hier vir die dop
G
dis my mense die,
C
want 'n vyand kan hul klop
Verse 4
C
Hy lees ook niks anders
C
as Xaveria Holland
C
en is jy kas op die rak
G
is 'n halfjack weggepak
C
In sy wallet is 'n wip
F G
in 'n rok met 'n drie voet slip
C
en lovie noem hy haar
G
en sy's skaars sestien jaar
Koor
C
Boy van die Recce's
F
Boy van die Recce's
G
Boy van die Recce's
F C
Kan die lang geweer laat praat
G C G
O waa waa hoo, jodelee dee hoo
G C G
O waa waa hoo, jodelee dee hoo
Verse 5
C
Elke naweek, af vroeg
C
lê hy uigepass in die kroeg
C
en later speel hy rugby
G
vir die dorp se eerste span
C
Sy Red Heart klop sterk
C
dis syne en hy's lief vir hom
C
as hy voel soos nou
G C
kan die civvies maar kom
Verse 6
C G
Bar fights is sy kos
C
toe oog altyd so blou hy blink
C
'n roggel op die bors
G
van te veel rook en drink
C
En Boy van die Recce's
C
is hardegat ou maat
C
Boy van die Recce's
G
wat vir niks terug sal staan
Koor
C
Boy van die Recce's
F
Boy van die Recce's
G
Boy van die Recce's
F C
Kan die lang geweer laat praat
G C G
O waa waa hoo, jodelee dee hoo
G C G
O waa waa hoo, jodelee dee hoo
Uitspeel
C
En die generaals daar bo
C
Draai liewer hulle oe
F C
Hulle ken en waardeer 'n Lanie
F C
Mmmmm hul weet,
G C
hy's die rugraat, van die Army
N.C
... Jammer generaal











