Song Vir My Dad
- Snotkop
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/49811
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Eb Bb Cm Ab x 3
Verse 1
Eb
Dis nooit maklik nie
Bb
My woorde lê ver
Cm
Maar ek wil dit sê
Ab
So'k skryf dit in 'n song vir my Dad
Eb Bb
Soms is dit moeilik om die woorde te sê
Cm
So ek skryf 'n song
Ab
Wat sê hoe baie lief ek hom het
Eb
En my ster ... is nie ver
Bb
Want my held ... is my Dad
Cm Ab
Hou my sterk en so ek skryf dit in 'n song vir my Dad
Koor:
Eb Bb
En al lê, al lê 'n donkerwolk oor daai berg
Cm Ab Bb
Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad
Eb Bb
En al breek, al breek 'n storm los oor die See
Cm Ab Bb Eb
Weet ek, My Pa sal altyd daar vir my wees
En my ster, is nie ver
Bb
Want my held is my Dad
Cm
Hou my sterk,
Ab Bb Eb
En so ek skryf dit in 'n song vir my Dad
Interlude
Bb Cm Am
Verse 2
Eb Bb
Dis nooit maklik nie, my pen los 'n merk
Cm
Maar ek wil dit sê
Ab
So'k skryf 'n song vir my Dad
Eb Bb
Daar's soveel woorde en my woorde is min
Cm
So ek skryf dit in 'n song
Ab
wat sê hoe trots ek op my pa is
Eb
En my ster, is nie ver
Bb
Want my held is my Dad
Cm
Hou my sterk,
Ab
En so ek skryf dit in 'n song vir my Dad
Koor:
Eb Bb
En al lê, al lê 'n donkerwolk oor daai berg
Cm Ab Bb
Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad
Eb Bb
En al breek, al breek 'n storm los oor die See
Cm Ab Bb Eb
Weet ek, My Pa sal altyd daar vir my wees
Bb Cm
En kom reënweer, op jou dagbreek, en soms hartseer
Ab Bb
Weet net ek sal altyd daar wees
Eb Bb Cm
In onweer, kan niks my keer, want ek weet
Ab E
My pa het my van beter geleer
Koor:
B
En al lê, al lê 'n donkerwolk oor daai berg
Dbm A B
Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad
E B
En al breek, al breek 'n storm los oor die See
Dbm A B
Weet ek, My Pa sal altyd daar vir my wees
E
Want my ster,
B
En my held
Dbm
Hou my sterk,
A E
So ek skryf dit in 'n song vir my... Dad