Alles Gaan Oor U
- ShofarBand
Key: G#m G#m ·
Orig: G#m ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/6947581
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
G#m7 E2 B2 F#
G#m7 E2 B2 F#
G#m7 E2 B2 F#
G#m7 E2 B2 F#
Verse 1
G#m7 E2 B2 F#
U ken ons hart die diepte van ons siel
G#m7 E2 B2 F#
U het ons losgekoop daarom kan ons maar net kniel
E2 B2 G#m7 F#6 Emaj7 Emaj7/D#
En als wat nog hier in ons is uitstort by U Heer
Pre-Chorus
C#m7 B/D# E D#sus D#
Want niks is meer ons eie nie alles gaan oor U
Chorus
G#m7 E
Heer ons sing van U Naam
B F#
Kan nie anders as om uit te roep
G#m7 E
Van die krag wat daar bestaan
B F#
In die kruis en in U Seun se bloed
G#m7 E
In U kan ons bly staan
B F#
Deur ons in U Naam te roem
E B/D# C#m7 F#
Ons wil net nader tot U
G#m7
Want alles gaan oor U
Instr
G#m7 E2 B2 F#/A# G#m7 E2 B2 F#5
Verse 2
G#m7 E2 B2 F#
Alles wat ons het lê ons nou hier voor U neer
G#m7 E2 B2 F#
En als wat ons wil wees weet ons niks kan sonder U gebeur
E2 B2 G#m7 F#6 Emaj7
En als wat nog hier in ons is stort ons uit voor U
Chorus
G#m7 E
Heer ons sing van U Naam
B F#
Kan nie anders as om uit te roep
G#m7 E
Van die krag wat daar bestaan
B F#
In die kruis en in U Seun se bloed
G#m7 E
In U kan ons bly staan
B F#/A# F#
Deur ons in U Naam te roem
E B/D# C#m7 F# E/G#
Ons wil net nader tot U
F#/A# G#m7
Want alles gaan oor U
Instr
G#m7 E2 B2 F#/A# F# G#m7 E2 B2 F#/A#
Bridge
G#m7 E
U ken ons harte
B F#/A#
Dit is vir U
E B F#/A#
Wys ons U hart o Heer
Instr
G#m7 E2 B2 F#/A# G#m7 E2 B2 F#
Pre-Chorus
C#m7 B/D# E F#sus F#
Want niks is meer ons eie nie alles gaan oor U
C#m7 B/D# E D#sus D#
Want niks is meer ons eie nie alles gaan oor U











