Prys Die Heer Met Blye Galme
- Serenata Sangers
Key: F F ·
Orig: F ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/736470
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
F Gm Bb F
Prys die HEER met blye galme,
Gm C F C F
o my siel, daar 's ryke stof!
F Gm Bb F
'k Sal, solank ek leef, my psalme
Gm C F C F
vrolik toewy aan sy lof
F C/E Dm Bb F F C F
en Hom, wat sy guns my bied, altyd groot maak in my lied.
Verse 2
F Gm Bb F
Dis die HEER wat aarde en hemel,
Gm C F C F
die getuies van sy mag,
F Gm Bb F
met die see en wat daar wemel,
Gm C F C F
voortgebring het deur sy krag;
F C/E Dm Bb F
wat, onwrikbaar in sy trou,
F C F
altyd sy beloftes hou.
Verse 3
F Gm Bb F
Salig hy wat in die lewe,
Gm C F C F
sonder hulp en sonder raad,
F Gm Bb F
as hom alles wil begewe,
Gm C F C F
vlug tot God, sy toeverlaat;
F C/E Dm Bb F
en ook in die swartste nag
F C F
op die Heer alleen bly wag.











