Hou Jou Hande Van My Lyf Af
- Rooies
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/826518
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C
Ou Hanna was ‘n girl van Upington
G
En die manne het na haar gevry
G
En almal wat vir Hanna ken
G C
Het geweet waar ou Hanna bly
Chorus
G
Hou jou hande van my lyf
C
Hou jou hande van my lyf
G
Hou jou hande van my lyf
C
Want jy kom nie van die see af
G
Hou jou hande van my lyf
C
Hou jou hande van my lyf
G
Hou jou hande van my lyf
C
Want jy kom nie van die see af
Verse 2
C
Sy was ‘n boer se kind op ‘n boer se plaas
G
En ‘n trekker was te mak vir haar
G
Ma dis ‘n boere meisie wat jy sal kry
C
En se sy vir my.
Chorus
G
Hou jou hande van my lyf
C
Hou jou hande van my lyf
G
Hou jou hande van my lyf
C
Want jy kom nie van die see af
G
Hou jou hande van my lyf
C
Hou jou hande van my lyf
G
Hou jou hande van my lyf
C
Want jy kom nie van die see af
Verse 3
C
So nou en dan, dan gebeur dit weer
G
Dat ou Hanna bietjie nader skuif
G
Dan kam ek weer my brilcream kuif
C
En sy begin te keer
Chorus
G
Hou jou hande van my lyf
C
Hou jou hande van my lyf
G
Hou jou hande van my lyf
C
Want jy kom nie van die see af
G
Hou jou hande van my lyf
C
Hou jou hande van my lyf
G
Hou jou hande van my lyf
C
Want jy kom nie van die see af
Verse 4
C
Sy laat my mooi verstaan ek hou my hande tuis
G
Aan my gaan jy nie sommer raak
G
Pak jou goetjies ou maak en kry jou ry
C
En dan se sy vir my
Chorus
G
Hou jou hande van my lyf
C
Hou jou hande van my lyf
G
Hou jou hande van my lyf
C
Want jy kom nie van die see af
G
Hou jou hande van my lyf
C
Hou jou hande van my lyf
G
Hou jou hande van my lyf
C
Want jy kom nie van die see af
Chorus
G
Hou jou hande van my lyf
C
Hou jou hande van my lyf
G
Hou jou hande van my lyf
C
Want jy kom nie van die see af
G
Hou jou hande van my lyf
C
Hou jou hande van my lyf
G
Hou jou hande van my lyf
C
Want jy kom nie van die see af











