Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/5288281
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
A E A
In die skadu van die Swartberge
A E A
Uit die aard se hardste grond
D E A D
Het die Heer die land geseen vir ons
A E A
Met die mooiste, rooiste blom
A E A
En die half-mens sal getuig, my kind
A E A
Waar hul in die rante staan
D E A D
Van die liefde in 'n lyf gegiet
A E A
Wat die mensdom sal verstom
Chorus
E F#m D
'n Duisternis het Hy verlig
A E
Met 'n kers in die nuwe maan
E F#m D
Maar elke kers is 'n weerloos vlam
A E A
Die waai te maklik om
E F#m D
Hy waai, hy waai, hy waai, hy waai
A A E
Hy waai te maklik om
E F#m D
Hy waai, hy waai, hy waai, hy waai
A E A
Hy waai te maklik om
Verse 2
A E A
En die tolbos kom daar aangerol
D E A
Deur die wind gestuur
D E A D
Met 'n boodskap van die grootste stem
A E A
Dat als verby sal gaan
A E A
En die nat gereende kruiebos
A D A
Genees die aand sy lig
D E A D
Gereinig van die hartseer sug
A E A
Wat ons ook moet verduur
Chorus
E F#m D
'n Duisternis het Hy verlig
A E
Met 'n kers in die nuwe maan
E F#m D
Maar elke kers is 'n weerloos vlam
A E A
Die waai te maklik om
E F#m D
Hy waai, hy waai, hy waai, hy waai
A A E
Hy waai te maklik om
E F#m D
Hy waai, hy waai, hy waai, hy waai
A E A
Hy waai te maklik om
N.C.
Hy waai te maklik om
Hy waai te maklik om











