Nader Aan Jou
- Revan Luus
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/845041
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Cm C
Verse 1
C G7
Hoe kan jy raak aan my hart
sonder om hom te breek
G
Hoe kan jy vra dat ek jou onthou
Fmaj7 C
asof ek kan vergeet
Hoe kan ek kyk in jou oe
F C
sonder om te verdwaal
G
Hoe kan ek ophou verlang na jou
F G
as ek heel tyd dink aan jou
Chorus
C
Jy is die een wat my lewe gee
F
en my hart is by jou
G
Jy is die een wat my drome deel
F6 C G
gee dit alles vir jou
C
en weet dat wanneer jy eensaam voel
F
is ek daar om jou vas te hou
Fmaj7 C F/G G
Elke uur, elke dag, elke traan, elke lag
G6 C
bring my nader aan jou
Verse 2
C G7
Hoe kan jy raak aan my hart
sonder dat ek kan keer
G
Hoe kan jy my sonder woorde los
Fmaj7 C
sonder om te probeer
Hoe kan jy weet hoe ek voel
F C
sonder dat ek dit se
G
Hoe kan ek sonder jou asem haal
F G
as ek jou net hier wil he
Chorus
C
Jy is die een wat my lewe gee
F
en my hart is by jou
G
Jy is die een wat my drome deel
F6 C G
gee dit alles vir jou
C
en weet dat wanneer jy eensaam voel
F
is ek daar om jou vas te hou
Fmaj7 C F/G G
Elke uur, elke dag, elke traan, elke lag
G6 C
bring my nader aan jou
Bridge
Am
Bring my nader aan jou
E F
Kyk hoe ek in jou oe val
Dm
Ek wil in jou verdwaal
C/G
Ek wil diep binne in jou weg raak
G C G
tot jy my kom haal
Chorus
C
Jy is die een wat my lewe gee
F
en my hart is by jou
G
Jy is die een wat my drome deel
F6 C G
gee dit alles vir jou
C
en weet dat wanneer jy eensaam voel
F
is ek daar om jou vas te hou
Fmaj7 C F/G G
Elke uur, elke dag, elke traan, elke lag
G6 C
bring my nader aan jou
Fmaj7 C Dm7 G
Elke uur, elke dag, elke traan, elke lag
C
bring my nader aan jou











