Koning Van Die Konings
- Oase Gemeente
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/8975060
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C
In die stilte
Em
Die stilte na die storm
Am
Dink ek aan my Verlosser
F
Jesus aan die kruis
C
Hy't Sy lewe
Em
Neergelê vir sondaars
Am
Sy uitgestrekte arms
F
Getuig Hy's lief vir my
Chorus
C Em
Halleluja,die koning van die Konings
Am
Dra 'n kroon van dorings
F
Sy bloed gestort vir my
Verse 2
C
In die donker van die nag het
Em
Jesus oorwin met krag
Am F
Die dood se mag het Hy gebreek
C
Elke knie sal nou voor Hom buig
Em
Elke tong sal moet getuig
Am F
Hy is Koning, verewig sal Hy heers
Chorus
C Em
Halleluja,die koning van die Konings
Am
Dra 'n kroon van dorings
F
Sy bloed gestort vir my
C Em
Halleluja,die koning van die Konings
Am
Dra 'n kroon van dorings
F
Sy bloed gestort vir my
Bridge
Am Em F Am G F
.....
Am Em F
Jesus, U bloed het my vrygekoop
Am G F
U liefde het lewe gebring
Am Em F
Jesus, U bloed het my vrygekoop
Am G F
U liefde het lewe gebring
Am Em F
Jesus, U wonder het my gees genees
Am G F
En daarom sal ek vir U sing
Am G F Am G F
.....
Am G F
Jesus, die bloed het my vrygekoop
Am G F
U liefde het lewe gebring
Tag
C
Halleluja ... die graf is leeg
Em
Ek weet dat Jesus leef
Am
Hy's oorwinnaar
F
Verewig bly Hy gekroon
Outtro
C Em Am F Am G F











