Heer Jesus My Redder
- NG gemeente Monumentpark
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/9894798
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
G D G D
Verse
G D Em D C
Heer Jesus, my redder. Heer daar is niemand soos U.
G/B C G/D Em F C/E Dsus4 D
Laat elke dag, als wat ek doen volwees van U liefde Heer.
G D Em D C
My skuilplek, my trooster. Veilige vesting van krag.
G/B C G/D Em F C/E Dsus4 D
Met hart en stem, als wat ek het, bring ek aan U e-wig eer.
Chorus
G Em C D
Kom laat ons juig, kom ons sing voor die Here.
G Em F Dsus4 D
Sing van Sy mag, van Sy grootheid en krag.
Em Em/D C D C D
Berge buig neer en die see ruis saam by die aanhoor van Sy naam.
G Em C D G Em F Dsus4 D
Ek wil U prys, want U is my Skepper. Ek wil U loof en my lewe lank eer.
Em Em/D C D
Niks vergelyk met U liefde en sorg…
Em Em/D C D
Niks vergelyk met U liefde en sorg…
Em Em/D C D G D G D
Niks vergelyk met U liefde en sorg vir my.











