Sit Vas Op Jou
- Loki Rothman
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/661270
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Em G D 2x
Em G
Stadig maar seker
D
Ek dink ek val vir jou
Em G
Onder al die voorgee
D
Lê daar 'n hart van goud
Em G
Hul sê ons is te jonk om te weet
D
Maar dalk is hul te oud
Em
Ek weet wat ek voel
G D
En ek hoop jy voel ook
Em
Ek sit al weer vas
G D A
Ek sit vas op jou
Em
Ek wil jou weg vat
G D A
Ek sweer ek sou
Em G
Met n gebreekte hart
D A
Elke dag is blou
Em G
Ek sit in tweede rat
D
Ek sit vas op jou
Em G
Ek hoop daar is nog tyd
D
Ek weet eks laat
Em G
Besef nou als waarna ek soek
D
Was nog altyd daar
Em G
En as jy ooit luister
D
As jy my hoor
Em
Ek weet wat ek voel
G D
En ek hoop jy voel ook
Em G
Ek sit alweer vas
D A
Ek sit vas op jou
Em G
Ek wil jou weg vat
D A
Ek sweer ek sou
Em G
Met 'n gebreekte hart
D A
Elke dag is blou
Em G
Ek sit in tweede rat
D
Ek sit vas op jou
Em
Hou jy terug
G
Moet ek lees tussen die lynne
D
Of wag vir dit
Moet ek wag tot jy jou hart vind
Em G
Of voel jy niks
Voel jy niks vir my
Em G
Ek sit alweer vas
D A
Ek sit vas op jou
Em G
Ek wil jou weg vat
D A
Ek sweer ek sou
Em G
Met n gebreekte hart
D A
Elke dag is blou
Em
Ek sit in tweede rat
D
Ek sit vas op jou











