Kyk Na Die Seun
- Life Church Kimberley
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/5188668
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Chorus
F C
Oh ons kyk na die Seun
G
Rig ons oë op die redder
F C
Sien sy liefde vir ons
G
Sing sy lof nou vir ewig
F C G
Oh ons kyk na die Seun
F C G
Oh ons kyk na die Seun
F C G
Verse 1
F
Verlossing
C G
Skeur deur die donker nag
F
Teen die spoed van lig
C G
Skyn sy koninkryk in kleureprag
F
Vryheid
C G
Bring lewe tot die atmosfeer
F C
Soos die skadus wyk
G
En 'n nuwe dag weer arriveer
Pre-Chorus
F C
Vanuit die hemelruim
G
Reik liefde na ons uit
F C
Ewige God is hy
G
Jesus ons heer
Chorus
F
Oh ons kyk na die Seun
C G
Rig ons oë op die redder
F
Sien sy liefde vir ons
C G
Sing sy lof nou vir ewig
F C G
Oh ons kyk na die Seun
Verse 2
F
Die skepping
C G
Ontwaak in sy koninkryk
F
Sien die hoop wat nou en vir altyd
C G
uit die hemel skyn
F
nou vir ewig
C G
uit die dood weer opgestaan
F
liefde ken geen vrees
C G
en geen duister sal hom ooit verslaan
Pre-Chorus
F C
Vanuit die hemelruim
G
Reik liefde na ons uit
F C
Ewige God is hy
G
Jesus ons heer
Chorus
F C
Oh ons kyk na die Seun
G
Rig ons oë op die redder
F C
Sien sy liefde vir ons
G
Sing sy lof nou vir ewig
F C G
Oh ons kyk na die Seun
F C G
Oh ons kyk na die Seun
Pre-Chorus
F C
Vanuit die hemelruim
G
Reik liefde na ons uit
F C
Ewige God is hy
G
Jesus ons heer
Pre-Chorus
F C
Vanuit die hemelruim
G
Reik liefde na ons uit
F C
Ewige God is hy
G
Jesus ons heer
F C G
Oh ons kyk na die Seun
F C G
Oh ons kyk na die Seun
Chorus
F C
Oh ons kyk na die Seun
G
Rig ons oë op die redder
F C
Sien sy liefde vir ons
G
Sing sy lof nou vir ewig
F C G
Oh ons kyk na die Seun
F C G
Oh ons kyk na die Seun
F











