Plus Minus Maal Deel
- Liezel Pieters
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/3906311
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
F#
Nooit gedink dat ek jou by my sou hê nie
D#m F# C#
Nooit gedink die storm sal ooit gaan lê nie
B
Jy bring die rustigheid
C# F#
Bring die best uit in my, in my
Pre-Chorus
B F# D#m C#
Elke een van ons, elke een van ons soek dit
B F# D#m C#
As jy dit ooit kry, as jy dit ooit kry moet dit nie laat gaan
G#m B
Hou net vas daaraan
C#
Ek maak elke dag die somme hoe ons by mekaar gekom het
Chorus
B F# D#m
Ek plus jy, minus al die kere
C#
Wat ons altwee seer gekry het
B F# D#m C#
Dis soveel beter as ek jou by my het
B F# D#m C#
Hoe meer maal jy deel is van my lewe 24/7 wil ek
B F# D#m C#
Jou vir altyd naby my he.
G#m F# C#
Jy's plus minus heelemal 'n deel van my.
Interlude
B F# D#m C#
Verse 2
F#
Nooit geweet dat jy my eendag sou liefhê
D#m
Nooit geweet hoe voel die gevoel as jy dit sê
B
Jy bring die lewe terug
C# F#
Jy skein n nuwe lig op my, op my
Pre-Chorus
B F# D#m C#
Elke een van ons, elke een van ons soek dit
B F# D#m C#
As jy dit ooit kry, as jy dit ooit kry moet dit nie laat gaan
G#m B
Hou net vas daaraan
C#
Ek maak elke dag die somme hoe ons by mekaar gekom het
Chorus
B F# D#m
Ek plus jy, minus al die kere
C#
Wat ons altwee seer gekry het
B F# D#m C#
Dis soveel beter as ek jou by my het
B F# D#m C#
Hoe meer maal jy deel is van my lewe 24/7 wil ek
B F# D#m C#
Jou vir altyd naby my hê.
G#m F# C#
Jy's plus minus helemal n deel van my.
Instr
B F# D#m C#
B F# D#m C#
Chorus
B F# D#m
Ek plus jy, minus al die kere
C#
Wat ons altwee seer gekry het
B F# D#m C#
Dis soveel beter as ek jou by my het
B F# D#m C#
Hoe meer maal jy deel is van my lewe 24 7 wil ek
B F# D#m C#
Jou vir altyd naby my he.
G#m F# c#
Jys plus minus heelemal 'n deel van my.
B F# D#m C#
F#
Nooit geweet dat jy my eendag sou liefhê











